OPSIES VIR ONDERSTOKKE

Lelienfontein Wingerdkwekers spesialiseer in die voorsiening van die hoogste kwaliteit plantmateriaal beskikbaar deur pro-aktief op te tree in die vestiging van moederblokke in geïsoleerde gebiede soos Leeugamka, Merweville, Ceres Karoo, Klein-Karoo, Hemel-en-Aarde Vallei en ander lae risiko gebiede. Tans het ons 60 ha in produksie.

Verskeidenheid beskikbaar:

101-14 MGT
143 B MGT
PAULSEN 1103

RAMSEY
RICHTER 110
RICHTER 99

RUGGERI 140
SO 4
US 8-7

ONDERSTOKEIENSKAPPE

OnderstokFillokseraNematodesPhytophthoraNatheid Droogte BrakKalk Groeikrag Grondaanpas-
baarheid
R 9954.311.343.144.54
P 110344.313.443.444.54.5
R 1015.434.234.52.344.32.3
RUG 14042.31.2252.34.554
 US 8-7 4.334.53.433444
 143 – B 43.24.542.54.52.44.32.3
 101 – 14 443.43.434.32.33.43.4
 SO 4 4.552.53.4235.44.54.5
 RAMSEY 5544.52.53.43.452.5

1 = BAIE VATBAAR / SWAK…………………….. 5 = BAIE BESTAND / STERK

ONDERSTOKEIENSKAPPE

Laai die PDF dokument af met al die onderstokeienskappe deur op die skakel te klik.

ONDERSTOKEIENSKAPPE

Laai die PDF dokument af met al die onderstokeienskappe deur op die skakel te klik.

INTERESSANTE FEITE

Deurlopende sorg en snoei van die stokkies verseker die hoogste kwaliteit en standaarde.

Start typing and press Enter to search